|
|
|
|
|
Ons het 'n direkte Whatsapp-nommer by die Infrastruktuur-kantore gevestig waar sake rakende water, elektrisiteit, sanitasie gedurende kantoorure aangemeld kan word.Gebruik asseblief die volgende formaat om 'n kwessie of klagte rakende infrastruktuur in kantoorure aan te meld:
Maandae tot Donderdae van 8vm tot 5nm.Vrydae van 8vm tot 4nm 1. Naam en van
2. Adres
3. Spesifieke besonderhede oor die probleem en gedetailleerde beskrywing
Alternatiewwlik skakel die Infrastruktuur departement direk by 028 514 7420 / 8594
Geen reaksie sal volg indien die korrekte formaat nie gebruik word om probleme te rapporteer nie!
|
|
|
Die bestuurders of toesighouers in die geelkleurige kolomme sal jou eerste kontak wees om nood infrastruktuur probleme aan te meld. Hulle sal die span wat op die noodgeval sal reageer, inlig en bestuur. Vir enige ander vrae of sake kan u ñ epos rig aan die Munisipaliteit by info@swellenmun.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Dit is weer tyd vir ons gemeente se Braaivleisfees!! Kom kuier lekker saam Vrydagaand 23 September 2022! Kontak jou kerkraadslid of Sonja by 079 053 5111 vir ete-kaartjies. Die vleispryse vir vleis bestellings sal binnekort volg
|
|
|
|
THIS WEEKEND
|
|
|
|
|
|
|
Even if there is load-shedding tomorrow we should be fine. See you at Christ Church (the Anglican Church/stone church, Voortrek Street) at 17:00. Concert Programme, Chairman's Report and Financial Statement were emailed to members. Please print and bring with. If you want an electronic copy of any document please send a whatsapp with your email address to Eduan at 0836515830. Wine and snacks afterwards at Bokmakiri Books. Thanks to all who volunteered to bring snacks.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
UP FOR ADOPTION AT SWELLENDAM SPCA
ROLO MALE MIXED BREED BORN 10.10.2021 ROLO has been with us since he was a tiny puppy and it is heartbreaking that this gorgeous boy has never received a single application. ROLO is super affectionate and showers one with love and kisses. ROLO is very playful and is well socialised with other dogs. He loves treats and playing in water. If you are interested in adopting please contact the office on 0285142083 for more information or MAKE AN APPOINTMENT to meet him.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|