ACVV SWELLENDAM MAATSKAPLIKE WERKER

0
86

Minimum vereistes:

• Registrasie by SACSSP en bewys van betaling van 2018/2019 jaargelde

• Kennis van ontwikkelingsgerigte Maatskaplikewerk dienste

• Rekenaarvaardigheid MS Word

• Geldige rybewys

• Polisieklaring

Vergoedingspakket binne ACVV skale

Navrae: Mev CV Tobias

Tel (028) 5141320

Faks 086 716 2175

acvvsdam@telkomsa.net

Aansoeke sluit 21 Februarie2019.

Indien u nie teen 8 Maart 2019 terugvoer gekry het nie, was u aansoek onsuksesvol

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here