Get The Look

About Us
  

Get the look bied bekostigbare diens aan al ons kliente . Ons help mans, vrouens, kinders sowel as pensionarisse. Goldwell, KMS, E-SENSUAL, Indola, Latitude asook Restore produkte kan op ons rakke gekry word, so daar is iets vir almal. Ons dienste wat ons aanbied is onder andere sny, blaas, highlights, kleur, perm, kerasilk treatment (Goldwell), Indola straight, Olaplex, matriekafskeide, troues en enige ander spesiale geleenthede.

Tags
    Comments

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here