ACVV SKAAPKOPETE

Twaalfuurkop Skaapkop Gilde bied op Woensdag 26 Februarie 2020

om 19H00  ʼn skaapkopete aan in die biertuin op die skouterrein ten

bate van die ACVV Swellendam.

Kaartjies word verkoop teen R220 per kop (bring eie drinkgoed en glase)

Om teleurstelling te voorkom bespreek onmiddellik.

Sonette by ACVV-kantoor (028 514 1320)