NG Moerderkerk Swellendam Straatmakietie

Die basaar neem die vorm van ‘n straatmakietie aan!
Kom kuier en eet saam op Saterdag, 5 Desember 2020.

*Mini-kersmark
* Etes om van te kies en keur: Braaivleis | Snoek&Patat | Jaffles | Pannekoek |Basaarpoeding | Roadhouse met burgers, melkskommels, soda floats | Koeke | Koffiestalletjie
* Kindervermaak
* Kom vul jou vrieskas en spens by ons vleis- en gebaktafel!

Ete-kaartjies is vooraf te koop by die NG Kerkkantoor (08h00-13h00), tel: 0285141225.

 

leave your comment


Your email address will not be published. Required fields are marked *