Swellendam Skou

Die toegangsfooi vir kinders by 2020 se skou is R50.00, ongeag of jy net een of al drie dae die skou bywoon.

Toegangsfooie vir Swellendam Skou 27 tot 29 Februarie 2020

Volwassene
Donderdag – R30
Vrydag – R70
Saterdag – R100

Pensionaris
Donderdag – gratis
Vrydag – R30

Saterdag – R50

Kind – Naweekkaartjie – R50