Hoe is Swellendam Hospitaal? Is dit skoon?
Yesterday someone posed a question on Facebook. ‘Hoe is Swellendam hospitaal. Is dit skoon? Is daar goeie dr.? Is dit veilig om toon toe te gaan? Wat se dien kan mens verwag’
I’ve come to expect negativity on social media these days, as everybody grapples with the ways their lives have changed since the virus arrived, and seem to find it rewarding to blame and criticise to help release their own fears and pain. So, I was almost too nervous to read the comments, thinking that I was going to read complaints and attacks.
However …
- ‘ja ds baie skoon da mvrou’
- ‘Baie skoon. Was al n paar keer daar, diens is baie goed. Goeie dokters ook’
- ‘Swellendam hospitaal en personeel lewer uitstekende diens. Ek kan persoonlik daarvan getuig. Jy hoef nie bekommerd te wees om tot daar te gaan nie’
- ‘Nog net altyd uitstekende diens daar ontvang en baie netjies en skoon’
- ‘Dis mooi skoon en die mediese personeel daar is uitstekend. Wag ook nie lank nie.’
- ‘Ja, kan die hospitaal en kliniek aanbeveel. Pragtig skoon, vriendelike personeel.’
- ‘They were wonderful to my mom! Top class!’
- ‘Ons beplan om na Suurbraak te trek. (Net buite Swellendam) My vrou het egter ‘n baie raar siekte en vinnige toegang na goeie hospitaal kan ‘n vereiste wees. Voor ons die plot gekoop het, het ons eers by die hospitaal ‘n draai gaan maak. Baie mooi en baie netjies en bevoeg om noodgevalle te kan hanteer. Ons is dus nie bekommerd oor mediese sorg wanneer ons na Suurbraak gaan trek nie.’
- ‘Baie skoon en behulpsame personeel’.
- ‘4jaar trug het ñ dpinnekop my gebyt..ons was op vakansie in Ooslonden..die dokter daar wou my vir paar dae in hospitaal opneem..ek hom gese vanwaar x is..sy woorde was ..mevrou ek sal jou nie hier opneem ons hospitale is te morsig en vuil..sorg dat jy byjou huis kom..en gaan na Swellendam hospitaal..ds een vani beste ..skoonste hospitale..so jaa..baie skoon’
- ‘Beste Hospitaal met personeel ingesluit …Daar isi vir hulle nie ..Swellendam Sub Distrik (Hospitaal en klinieke) lewer altyd hul beste en Meer as hul beste as dit by pasiente kom’
- ‘FANTASTIES!!!!’
- ‘As inwoner van Swellendam kan ek enige een aanraai om na SWELLENDAM HOSPITAAL TE GAAN.BAIE SKOON EN DR’S EN VERPLEEGPERSONEEL IS OP HULLE PLEK.ALMAL SE GESONDHEID IS BELANGRIK VIR HULLE.TIEN UIT TIEN VIR SWELLENDAM HOSPITAAL.’
- ‘So skoon dat n mens van die vloer kan af eet. Uitstekende diens ook’ Een van die beste en Skoon hospitale om na te gaan….Verseker sal jy gehelp word ….
- ‘Geen klagte.baie skoon en netjies en baie behulpsaam en vriendelik’
- ‘Een van die beste en Skoon hospitale om na te gaan….Verseker sal jy gehelp word ….
- ‘geen klagtes was nog altyd goed behandel…Dr du Toit run di hospitaal goeden di nurses is tops.’..
As fast as I copied and pasted these they kept coming, so I had to stop – but you can check or add to the the post yourself if you click here.
What a refreshing change from the usual comment boxes!
(Photos taken on 2018, posted by Wilna Louw, thank you)
