Marinda Se Veranda

About Us
  

Marinda se Veranda is ‘n pragtige tweeslaapkamer huisie op die wal van die Buffelsjagrivier ‘oorkant die rivier’.

6B7998FF-A3AB-4AE5-977B-A83891D07F53Die nuut gerestoureerde kothuisie het twee slaapkamers en het slaapplek vir vier mense.

Daar is ook ‘n kaggel binne die huisie vir daardie lekker wintersaande en is ten volle img_5619-1toegerus met beddegoed, eet- en kookgerei, stort en toilet.7164DF39-6827-42F2-A182-05DA1AF91B7E

Die eenheid maak gebruik van sonkrag so daar is dus nie ‘n mikrogolf nie maar die kombuis is toegerus met ‘n yskas en gasstoof.

27908102_1521881171243675_8466273037404151028_oDie braaiplek buite het ‘n pragtige uitsig oor die rivier en Suurbraak.

Hondekinders is welkom.

Tags
    Comments

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here