Sign In

  • Event date: 05/27/2021 at 7:00 pm
  • Event end: 05/27/2021 at 9:00 pm

ACVV Swellendam bied 27 Mei ‘n wegneem-skaapkopete aan by by die Swellendam skougronde.

Kaartjies is beskikbaar @ R250 per kop en kan afgehaal word vanaf 19H00.

Kaartjies kan bespreek word by:

Ronél -088 401 8320

Phillip – 072 072 4666

Cynthia – 082 967 2766

Covid het ook sy tol op die ACVV se begroting en die  minderbevoorregtes geeïs.

Ondersteun ons asseblief sodat ons die gemeenskap kan help.

Baie dankie en vriendelike  ACVV groete

Add Review

Leave a Reply

Message Owner

    Preferred contact method

    [recaptcha]

    Search