Groen Erfenis, ‘n bekende boerdery en vervoer maatskappy in Swellendam, is opsoek na ‘n energieke, veelsydige persoon wat verantwoordelikheid kan aanvaar vir die koördinering en administrasie van die voertuigvloot, personeelaangeleenthede en uitvoer van algemene kantoortake.

Die ideale kandidaat beskik oor die volgende:

·         Senior Sertifikaat en toepaslike tersiêre kwalifikasie

·         Goeie probleemoplossings- en administratiewe vaardighede

·         Rekenaarvaardig (MS Word, Excel en Sage)

·         Sterk syfervaardighede

·         Uitstekende interpersoonlike vaardighede

·         Taalvaardig in Afrikaans en Engels.

·         Die vermoë om akkuraat, selfgedrewe en onafhanklik te werk

·         Die vermoë om druk te hanteer

·         Geldige kode 8 rybewys

 

 

Stuur gerus u CV na anemie@hrmconnect.co.za indien u belangstel om aansoek te doen vir die pos.

 

 

 

 

Location

Additional Details
Company Name
  • Groen Erfenis
Job Title
  • Operasionele Koördineerder: Vloot