Sign In

Wiam Otto Free Live Show

Wiam Otto Free Live Show

Category:

Product Description

Wiam Otto is op ‘n missie…
Hy wil die outentieke klank van akoestiese ‘folk’-musiek laat herleef met sy debuut Afrikaanse album – Akoesties Afrikaans – waar Otto uitsien om sy verwerkings van geliefde volksliedjies en ou diamante na gehore landswyd te neem. Otto se opkomende 2020 album,‘Akoesties Afrikaans’ gaan binnekort landswyd beskikbaar wees!