Oak Lane Bistro

About Us
  

 

A true Swellendam beauty where people can enjoy a cup of coffee and something to eat at peace of mind and take some freshly baked goodies home.

 

Oak Lane Bistro bring vir jou iets nuuts na die dorp!! Vanaf eerskomende Saterdag bied ons n Buffet Ontbyt aan teen R85 per persoon! Dit sluit in Vars vrugte, Joghurt, Muesli, Eiers, Spek, Boerewors, Sampioene, Hoenderlewers, Roosterbrood, gebakte Tamatie, vrugtesap en n gratis koffie/tee!! Bespreek jou plek by 082 440 1514, ons werk selgs op besprekings. Oak Lane Bistro, Voortrekstraat 36, Swellendam!

Tags
    Comments