Posted by Swellengram
Sien onder vir Afrikaanse weergawe
16 to 18 June at the Oos Kerk Hall, Van Zyl Street in Robertson.
Eseltjiesrus Donkey Sanctuary will run its 16th and biggest ever Book Fair at the Oos Kerk Hall in Robertson from Thursday 16 June to Saturday 18 June. After a two year break due to the covid19 restrictions, the biggest single book sale in the Western Cape is back. A warm invitation is extended to all book worms and bargain browsers to join this very special event. Embrace the culture of caring at this giant winter book sale, which brings in much needed funds through the sale of some 14 000 books, all offered at bargain prices. All proceeds help to create a better life for the donkeys that now live safely at at Eseltjiesrus.
Come and browse through your choice of brand new and pristine pre-owned and even collectable books, including 100-year old classics and first editions. Current novels; travel; cookery; art; gardening; psychology and lifestyle books abound, plus there’s also biography and a good selection of children’s titles, both new and pre-owned.
Eseltjiesrus Donkey Sanctuary is situated near McGregor in the Western Cape. It is a home and safe haven for previously abused and retired donkeys. From McGregor, Robertson is a scenic 22 km drive away.
Shortly after the founding of Eseltjiesrus in 2008, music legend David Kramer agreed to be Patron of this special donkey haven. Kramer recently composed and recorded a special song titled “Donkiehemel” to create awareness of the plight of working donkeys as well as the welfare work that takes place at Eseltjiesrus. “Donkiehemel” was launched on World Donkey Day on May 8th 2022.
Watch the video of “Donkiehemel” here to warm up for the bookfair: https://www.youtube.com/watch?v=hlPVLD62YfY
This Giant Winter Book Fair takes place from Thursday 16 to Saturday 18 June and is held in the spacious Oos-Kerk Hall in van Zyl Street, Robertson.Opening hours are 09:30 to 16:30.
Contact: 023 625 1593 or info@donkeysanctuary.co.za
Eseltjiesrus se Boekefees is terug!
16 tot 18 Junie by die Oos Kerk Saal, Van Zyl Straat, Robertson.
Na ʼn onderbreking van twee jaar weens Covid-19 inperkings, vind die Eseltjiesrus Boekefees weer plaas vanaf Donderdag 16 tot Saterdag 18 Junie. Dié bielie van ʼn boeke-verkoping word vanjaar by die Oos-Kerk Saal in Robertson gehou vanaf 09h30 tot 16h00 op hierdie betrokke datums.
Vanjaar word ʼn magdom boeke – meer as 14,000 – aangebied waarvan sowat die helfte splinternuut is. Dit is al beskryf as “die grootste Boekemark in die Wes-Kaap” met vragtevol winskopies. Skaars en buitengewone boeke, kinderboeke, kookboeke, reisverhale, geestelike boeke, fiksie en nie-fiksie – noem maar op, dis daar!
Dit totale opbrengs van hierdie geleentheid word aangewend om bejaarde en verwaarloosde donkies wat uit haglike omstandighede gered is, te versorg. Eseltjiesrus bied vir hulle ʼn permanente en veilige tuiste.
Donkies word gereeld gespot en geminag, maar ten spyte hiervan is hulle saggeaard en herken hulle swaarkry in mense. Hulle leer die mens gedurig dat nederigheid ʼn teken van krag is, eerder as ʼn swakheid.
Musieklegende David Kramer het kort na die ontstaan van Eseltjiesrus in 2008 ingestem om Beskermheer van hierdie besonderse donkie-oord te wees. Kramer het onlangs die liedjie “Donkiehemel” geskep en opgeneem om bewustheid te skep van die lot van werkende donkies asook die welsynswerk wat by Eseltjiesrus naby McGregor plaasvind. Die liedjie is op wereld donkie dag 8 Mei bekendgestel. Sien die video van die liedjie hier om solank op te warm vir die heerlike gees by die boekefees: https://www.youtube.com/watch?v=hlPVLD62YfY
Kontak info@donkeysanctuary.co.za of skakel 023 625 1593 met enige navrae en onthou die donkies by Eseltjiesrus op McGregor verwelkom besoekers: Donderdae tot Sondae van 10vm tot 4nm.
Password recovery
Confirm code
New password
Confirm email
Account security
Update password
Privacy
Developed by Evolution Media House