VAKANTE POS – KOK EN HUISHOUDELIKE HULP VIR DIENSENTRUM KOMBUIS 5/8 POS

0
191

Te “Kom Nader” Acvv Dienssentrum, Swellendam

Aansoeke word ingewag vir die bogenoemde vakature.

Diensaanvaarding. So gou as moontlik.

Vereistes

Moet  gesonde etes  kan voorberei vir ouer persone

Ondervinding om spyskaarte uit te kan werk sowel as kostes te bereken

Voorraad kontroleer

Aansoeke moet asb per hand afgelewer word by die

Dienssentrum te Siebertstraat 8, Swellendam

Of epos na acvvkomnader@telkomsa.net

Navrae: Mev C Tobias.  Tel: 0829672766/ 0285141377

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here