Winkelassistent vir Padstal Gesoek

0
172

Keurbomen Kaaspadstal (Swellendam)

Profiel: Positiewe uitgaande geaardheid. Betroubaar. Moet inisiatief kan neem. Lojaal. Netjies op persoon en werk. Moet gemaklik met mense kan werk.

Taak: Verkoopsassistent & Administrasie (Liassering)

Voorwaardes: Eie vervoer. Basiese rekenaarvaardigheid. Moet Sondae en soms vakansiedae kan werk. Vier dae per week werk. Tweetalig.

Diensaanvaarding: Of 1 Desember of 16 Desember 2019 (Moet vroeƫr beskikbaar wees vir opleiding)

Vergoeding: Onderhandelbaar

Aansoekers: Pos aansoek na farm@wildebraam.co.za Foto aangeheg. Twee verwysings.

Telefoonnommer vir navrae: Martyn Turck 081 318 6013